images/Men.jpg

Marko Greyling - Francois Lensley

images/_TOI9896.jpg

Oor die Akteur

Wanneer en waar is jy gebore?

Ek was gebore in Evander, Mpumalanga.

Wanneer het jy Matriek geskryf?

Evander Hoërskool.

Wat was jou gunsteling vak?

Wiskunde en wetenskap.

Wat is jou lekkerste herinnering van jou skooldae?

Die laaste dag daarvan.

Waar het jy drama studeer?

Ek het nie drama studeer nie.

Wat was jou heel eerste werk?

Ek her in Std. 6 koerante afgelewer. Ek het omtrent R200 ‘n maand ge kry en ek het gespaar vir ‘n radiobeheerde vliegtuig!!

Hoe lank is jy al by 7de Laan?

11 jaar

Wat is vir jou die lekkerste van deel wees van die 7de Laan-span?

Om ‘n positiwe invloed te wees, soveel ek kan.

Waarvan hou jy die minste as ‘n lid van die 7de Laan span?

Geen privaatlewe nie!!

Wat is jou onvergeetlikste ervaring met 7de Laan-aanhangers?

Die “Pionier Rally” vir blindes – most humbling experience EVER!!

Wat sou jou graag wou hê jou karakter moet doen of bereik?

Stay single...

Watter lawwe ding wil jy graag hê jou karakter moet doen?

Niks kan oortref wat ek alrees gedoen het nie.

 

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter