images/Men.jpg

Vince Meintjies  - Jacques Blignaut

images/_TOI1871.jpg

Vince is Neville se oudste seun en hy lewe maklik en kom goed met mense oor die weg sonder om vreeslik betrokke by hulle te raak. Hy is “smooth” en het sjarme. Hy het behoefte aan opwinding, raak gou verveeld en is effe lui. Tog ruk hy hom reg as sy pa vir die deli koop en vir Vince vra om dit te bestuur. Vince is goed met sy werk en is ‘n regverdige baas. Hy sit self die ure in en rapporteer gereeld aan sy pa. Hy sê ook nooit nee vir ‘n paartie nie en is beslis een van die manne. 

Oor die Akteur

Watse CD speel op die oomblik in jou kar?

Trip Lee 20/20

Wie is jou gunsteling Superhero?

Batman

As jy ‘n boks ontbytpap was, wat sou jy wees?

Milo ontbytpap

Wat is jou gunsteling land en hoekom?

Spanje, ek hou van enige iets spaans

Maak jy so lekker kos soos Vince?

Nee, ek is nie so goeie kok nie maar ek maak ‘n mean Chicken & leek stroganoff

Waar is jou gunsteling vakansie plek?

Knysna, Dit is darem pragtig daar…

Wat is jou vrou se beste resep?

Cottage Pie

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter