images/Men.jpg

Xander Meintjies - Theodore Jantjies

images/_TOI0027.jpg

Xander is Neville se jongste seun en meer ernstig as sy broer, Vince. Hy is ‘n jong prokureur by Notnagel en Vennote en geniet sy werk. Hy gee graag regsadvies vir vriende en kennisse in Hillside en help waar hy kan. Hy was saam met Altus in die koshuis op Stellenbosch en kan hom van tyd tot tyd geniet. Mense in Hillside is erg oor die jongste Meintjies en luister na sy raad, aangesien dit onpartydig en intelligent is. Hy is egter hardkoppig as dit kom by sy huwelik met Vanessa.

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter