images/Men.jpg

Tyrone Ty Prinsloo - Wilhelm van der Walt

images/_TOI8921.jpg

Oor die Akteur

By watter skool het jy jou Matriek gedoen en wanneer was dit?

Hoërskool Sentraal , Bloemfontein (2002)

Wat was jou gunstelinge vak?

Geskiedenis

Wat is jou gunstelling herinnering van jou skool dae?

Baie pret hê en baie lag...

Waar het jy drama gestudeer?

Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Stellenbosch

Wat was jou eerste betrekking?

Ek het koerante afgelewer in die oggende voor skool. Ek het my eerste kamera gekoop met daai geld. Seker so R300 ‘n maand...

Hoe lank is jy op 7de Laan?

18 maande

 Hoe was jou eerste dag op die stel?

Dit was vreesaanjaend, maar gelukkig het Jo da Silva my tuis laat voel en op my gemak gesit.

 Wat hou jy die meeste om deel van die 7de Laan span te wees?

Ek het al goeie vriende gemaak wat veraltyd in my lewe sal wees. 

Wat hou jy nie om van deel van die 7de Laan span te wees?

Daar is geen wi-fi nie..

Wat is jou gedenkwaardig ervaaring met die 7de Laan aanhangers?

Een aanhanger het by ‘n verskyning vir my ‘n flipfile leêr gegee oor die van der Walt familie stamboom. Hy het alles self van die internet gekry en geprint en in die leêr gesit. Baie waardevol..

Watter lawwe ding wil jy graag hê jou karakter moet doen?

Dalk ‘n onwettige dwelmsmokkelary te bestuur...

 

 

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter