images/Men.jpg

Charmaine Beukes - Vinette Ebrahim

images/_TOI9937.jpg

Charmaine is die bestuurder en eienaar van Oppiekoffie en is getroud met Neville Meintjies. Sy het ‘n warm maar dikwels ontstuimige verhouding met haar dogter Vanessa, en ma en dogter verskil gereeld. Haar huis staan oop vir almal en is ‘n gewilde kuierplek. Sy is plat op die aarde en vat nie nonsens nie, veral nie van die jongklomp nie. Tog is sy die een mens by wie hulle troos en raad soek, of aanklop as hulle sommer net wil oopmaak. Sy is simpatiek en moederlik maar gee nugter advies en het insig in ander probleme. 

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter