images/Men.jpg

Kim Conradie - Corne Crous

 images/_TOI2565.jpg

OOR DIE AKTRISE

Wanneer is jy gebore?

Bellville, Cape Town in 1989

By watter skool het jy jou Matriek geskryf?

Hoërskool DF Malan in 2007.

Wat was jou gunstelinge vak?

Kuns.

Wat is jou gunstelling herinnering van jou skool dae?

My Matriekvakansie en skooldanse.

Waar het jy drama gestudeer?

Universiteit van Stellenbosch.

Wat was jou eerste betrekking?

I did promotion work, promoting sunscreen, in high school and university. I was also a waitress for two months.

Hoe lank is jy op 7de Laan?

Just over two years.

Hoe was jou eerste dag op die stel?

Dit was ongelooflik! Ek het eeen reel gehad’ “Haai, is alles nog reg vir môre?”

Wat hou jy die meeste om deel van die 7de Laan span te wees?

Ek is elke dag bevoorreg on saam met ongelooflike mense te werk, speel lag, gesels en te deel.

Wat hou jy nie om van deel van die 7de Laan span te wees?

Om weg te wees van my familie af wat in die Kaap bly.

Wat is jou gedenkwaardig ervaaring met die 7de Laan aanhangers?

Elke een is uniek en onvergeetlik.

Wat sou jou graag wou hê jou karakter moet doen of bereik?

Ek wil hê my karakter moet haar kuif uitgroei. Dis die enigste manier how Corné dit sal kan doen. Die kuif kom nou al 10 jaar saam.

Watter lawwe ding wil jy graag hê jou karakter moet doen?

Kim moet beslis eendag vir Gita aanvat.

Terug na Karakters >>

 

 

 

 

 
BLY IN KONTAK - SOSIALE MEDIA

 

Kom neem deel in ons sosiale media en bly in kontak soos dinge gebeur by 7de laan… 

 

VOLG ONS OP LIKE ONS OP 

 Instagram

 

 Facebook

 

 SIEN ONS OP  VOLG ONS OP
 Youtube  Twitter