What's happening next...

7DE LAAN POLL

PREVIOUSLY ON 7DE LAAN

Rickus se vermoedens (dat sy pa die kar bestuur het wat Alexa omgery het) word bevestig as hy met Vanessa praat. Hy konfronteer Chris. Rickus belowe om nie vir Alexa te vertel nie. Charmaine vind uit Mariaan het Vanessa betaal om stil te bly. Chris roep almal byeen maar die vergadering loop lelik skeef as Charmaine weier om stil te bly. Chris en Mariaan gaan na Charmaine se huis om dinge uit te praat, tref Charmaine in ‘n katatoniese toestand aan. Alexa vermoed die ergste. Vanessa is verskriklik emosioneel as sy haar ma so sien.

Lees meer...

Cast

 

 

 

 

 
STAY IN TOUCH - SOCIAL MEDIA

 

Join us on our social media and stay in touch as things are happening at 7de laan. Be the first to receive news and updates.

 

FOLLOW US ON  LIKE US ON 

 Instagram

 

 Facebook

 

 WATCH US ON  FOLLOW US ON
 Youtube  Twitter